Ek is n persoon wat hou van alles lekker is in die lewe en is n bok vir sports ek is ook n natuur mens en geniet elke oomblik daarvan. is natuurlik. Versot op dans en lekker kuier saam vriende en die spesiale man in my lewe hy moet als saam my kan doen